Bondi Beach 45
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriors Lane, Bondi Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bondi Beach 45 is ideaal geleë op puik strandfront-eiendom met direkte toegang tot die strand. Die kompleks het vermaakgeriewe vir jongmense, insluitend 'n swembad, tennisbaan en klubhuis. Geleë net 1 km vanaf beide winkelsentrums.
Hierdie middelverdiepingwoonstel het slaapplek vir tot 4 mense in 2 slaapkamers en dit het 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander badkamer het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas met vrieskas en 'n mikrogolfoond. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. 'n Gasbraai is buite beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 207
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Warriors Lane, Bondi Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bondi Beach 45 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriors Lane, Bondi Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang