Successfully reported
+24

Bonfai Residence

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Lionel Ginsburg Avenue, George Botha Park, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bonfai Residence bied vriendelike, gerieflike en bekostigbare verblyf met hartlike gasvryheid in die dorpie Ermelo, Mpumalanga. Dit is ideaal geskik as 'n gesellige wegbreek vir ontspanning of vir sakereisigers en as 'n gerieflike oornagplek.

Die Koninginkamer is 'n ruim kamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n badkamer met 'n spa-bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n lessenaar, 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die Deluxe-dubbelkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in. Geriewe in hierdie kamer sluit ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Thato M
Besigheidsreis
5.0
Peaceful. Bonfai is more relaxing, especially when you are on a business trip. The owners are so amazing; next time I am going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Nicolette L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, verwelkomend, netjies en beslis 'n moet probeer. Vriendelike ontvangs, en dit was baie lekker gewees soos vantevore, netjies en skoon, en ...
Sien meer
Jun 2025
Sibongiseni D
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. We received a warm welcome and what we saw in the pictures is what we got. The room was neat, tidy, and spacious, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nicolette L
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelik en gasvryheid. Baie netjiese verblyf, en sal beslis enige iemand verwys. Die buurt lyk nie nice nie, maar net verby dit kyk, dis die moeite...
Sien meer
Feb 2025
Rod B
Saam met lewensmaat
4.6
Clean, comfortable and quiet. As an overnight stop it was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Faith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Lionel Ginsburg Avenue, George Botha Park, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Gaste dink Bonfai Residence het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Lionel Ginsburg Avenue, George Botha Park, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc53491d0f7023ac837856f355cc8f8c70c9a707d293414c361c2f208c7d829bb91463d4ac7d2ae6f4a465c935a906bc827f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Lionel Ginsburg Avenue George Botha Park 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.55202 29.98504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang