Successfully reported

Bonne Esperance Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bianca H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik! Alles was perfek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemien
Bonne Esperance Guest House
Lewe Bianca, Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat alles perfek was en dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Groete, Dhilshard

Lucas W
1 nag
5.0
Feb 2020

Luukse verblyf baie sentraal geleë. Bonne Esperance is ‘n pragtige gastehuis wat aan enigeen se verwagtinge sal voldoen. 5-ster ontbyt en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannatjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2018

Gerieflik en waarde vir geld. Heerlik gebly, perfekte ligging en vriendelike personeel. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annemien
Bonne Esperance Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Marietjie M
Kort verblyf
4.6
Aug 2018

Heerlik. My kamer was pragtig en baie stylvol versier. Ek het die ware sjarme van Stellenbosch ervaar en sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Sterk aanbeveel, ook baie sentraal. Baie vriendelike, behulpsame personeel. Ons het heerlik oorgebly en sal definitief weer daar oorslaap. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sariza N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2017

Netjiese skoon gastehuis met vriendelike, behulpsame personeel. Baie dankie vir ons "upgrade". Ons kamers was baie mooi skoon en gerieflik. Gastehuis binne loopafstand van al die eetplekkies en tuine wat ons baie geniet het. Dankie vir die raad van die personeel om 'n restaurant te book vroegtydig. Ons verblyf in Stellenbosch was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2017

Gerieflik, vriendelike diens. Ons het heerlik gebly en lekker geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2017

Baie rustig! Bonne Esperance is 'n rustige gastehuis, die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en die kamers was mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2016

'n Juweel vir die kenner wat van historiese geboue hou, en uitmuntende diens en rustigheid. Bonne Esperance se diens is eersteklas en tesame met die pragwoning uit 1901 was siel en liggaam uitgerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2016

Fantasties! Uitstekend! Baie vriendelike en professionele diens en niks is te veel moeite nie, baie netjies en baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 045
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 045
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 2 045
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxOGJjMThhLTZlNDgtNDFiMi04ZDM5LWNhZDFhMDFkODllNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 045 per nag, vir 1 mens 14 5 1 5 17 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9368437 18.8663981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang