Successfully reported
+28

Bonnie Highlands

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tozer Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R798 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bonnie Highlands bied goed ingerigte kamers en rustige tuine in Ladysmith. Hierdie huislike basis is die ideale plek om te ontspan of gaste nou vir besigheid of ontspanning reis. Ladysmith is bekend daarvoor dat dit die tuisdorp is van die bekroonde Ladysmith Black Mambazo en vir sy verskeidenheid historiese monumente.

Verblyf word gebied in 6 slaapkamers wat gemeubileer is met óf 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n stort óf bad óf 'n kombinasie van albei. Die kamers bied tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer, leefarea en swembad vir gaste om tydens hul verblyf te gebruik en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n 18 putjie-gholfbaan naby en die Anglo-Boereoorlog-terreine is naby die gastehuis geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Pearl V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Lovely stay. The host was quite worried because of the weather and phoned, telling us not to hurry! Beautiful place in the s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Adriana P
Saam met vriende
5.0
Goeie waarde vir geld. Dit was baie gerieflik. Ons het heerlik ontspan.
Mrt 2025
Hester D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Very friendly host and we enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tracy F
5.0
Beste gastehuis beste in die land! Dit was een van die lekkerste gastehuise ooit! Die diens is fenomenaal!
Des 2024
Zola D
5.0
Our host was so efficient, warm and welcoming. He kept checking in on us. We had such a great time, the place was peaceful and welcomin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Essop Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Tozer Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bonnie Highlands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 798
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 798
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Tozer Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037e56e6e2f261bb6cb32b66a11f73d70025095b5dd9d7d047141e3d2821ba32909ea28f6b7398c0288c2dffd8c7fa78763b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 10 Tozer Street Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.546581330336 29.788669374344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang