Successfully reported
+74

Bonnie View Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bonnie View Accommodation is op 'n klein wildplaas op 'n bergrand geleë wat oor die Albert Falls-dam uitkyk, sowat 7 km vanaf die middestad in Hilton. Hilton het 'n verskeidenheid kafees en restaurante om van te kies, asook drie winkelsentrums.

Verblyf word gebied in twee A-raam lodges met slaapplek vir 4 gaste elk. Albei lodges is identies en beskik elk oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke tweede slaapkamer op die solder het 2 enkelbeddens.

Albei lodges het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitareas het elkeen 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is. Die glasdeure lei na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het, sodat gaste die asemrowende uitsigte oor die Albert Falls-dam en heuwels in die verte kan geniet.

Doendinge op die perseel sluit kort staproetes na die damme en waterval in waar gaste wonderlike voëlkyk-ervarings kan hê, in een van die klein baarsdamme kan visvang of net die rus en vrede kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mia A
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig. Pragtige huisie. Die uitsig! Baie skoon, netjiese verblyf, met alles wat mens kan nodig hê, vir 'n kort of lang verblyf. Maar alle...
Sien meer
Aug 2025
Charl R
5.0
Asemrowende uitsig. Baie lekker oorgebly. Daar is alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig.
Mrt 2025
Charne P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige natuur wegbreuk. Was rustig en baie skoon. Was baie warm en waaiers het gehelp. Ongelukkig geen waaiers bo nie. Ons het zebra's en wildebeeste...
Sien meer
Jan 2025
Allan C
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal views and accommodation. Had a phenomenal stay. The pictures do not do the view justice. Lovely accommodation, great as a co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Charmaine D
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money and beautiful, quiet surroundings. Enjoyable, beautiful view and practical amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bonnie View Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4deaa42fb758f7c5f00a247951b7dfe695e76d9a2dfca9a34902c87abc9c410fe51401d2821b5df8f17315ddc5be67abfef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm 19 D494 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.510060206565 30.329872369766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang