Successfully reported
+75

Boom69 Self-catering

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Apr 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Boom69 Selfsorg is in die hartjie van Parys geleë en is naby die skilderagtige Vaalrivier geleë. Die gastehuis is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die eiendom is veilig en sentraal geleë.

Hierdie verblyf het sonkrag met 'n omsetterstelsel om kragonderbrekings te akkommodeer.

Die ikoniese huis met boë wat na die straat kyk, is welbekend onder die plaaslike gemeenskap. Die huis is gemeubileer met sweempies van retro Suid-Afrika tesame met Mzanzi-sjiek. Of jy nou 'n kunstenaar is of iemand met 'n waardering vir skoonheid, beide Parys sowel as Boom69 sal jou na 'n plek van tevredenheid neem waar ontwerp funksionaliteit ontmoet.

Die eenhede is smaakvol gemeubileer en is toegerus met al die noodsaaklikhede. Dit bied gemaklike beddegoed met luukse linne om gaste bederf te laat voel. Die eenhede beskik oor lugversorging en waaiers in die sake-eenhede, privaat braaigeriewe van toepassing op sekere eenhede, 'n slim-TV met Netflix, paneelverwarmers, elektriese komberse en gratis WiFi. Hierdie verblyf het 'n omsetter en ervaar nie beurtkrag nie.

Verblyf by Boom69 bied veilige, skaduryke parkering en privaat braai-areas vir elke eenheid om gaste te help ontspan en kosbare herinneringe te bou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anri K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, gemaklik en goed geleë. Heerlike naweekverblyf. Eenhede beskik oor alle noodsaaklikhede en nog meer. Mooi, modern, netjies en skoon. Inklok...
Sien meer
Sep 2025
Drikkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf te kort om 'n opsomming te gee. Het minimum tyd in akkommodasie spandeer. Wat opvallend was, is dat die warm water vanaf die gas geyser uitdag...
Sien meer
Aug 2025
Kowie B
5.0
Het heerlik geslaap en die plekkie was skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly, dankie.
Jul 2025
Eulise B
Saam met vriende
5.0
Great experience all around. Comfortable, warm and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Dewit G
5.0
Waarde vir geld, veilig, baie netjies, vriendelike gasvrou. Dit was netjies, skoon, lekker warm geslaap. Gasvrou baie vriendelik, sal vir seker aanbev...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 69 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Boom69 Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a77ad4588192b26076c9f185620f05e819698d0c8577b56c29d5ecd75d0c693087672716a6628bcddd60f923d429fe167e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 3) 80 5 1 5 69 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.896853558641 27.454138314142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang