Successfully reported
+31

Boomhuis Farm Stay

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boshoff Street, Houtbosh Farm Portion 60, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boomhuis Farm Stay is 'n pragtige kajuit wat nie van die netwerk gebruik maak nie, geleë tussen die bome op die eienaar se plaas aan die voet van die Outeniqua-berge in Blanco, George. Dit is 'n goeie keuse vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n rustige ontsnapping waar hulle deur die natuur omring kan word.

Hierdie kajuit bied slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, 'n binne- en buitestort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus leefarea is ingerig met 'n eetkamertafel, 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n braai en 'n houtvuur-warmbad geniet, en daar is 'n vuurput en 'n pizza-oond. Aktiwiteite op die plaas sluit in 'n staptog langs die Modderrivier wat na 'n waterval en varswaterpoel lei, en bergfietsry. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Boshoff Street, Houtbosh Farm Portion 60, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boshoff Street, Houtbosh Farm Portion 60, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6ef7df62817b0e313674136a41838f722af3aab671f498bf5168de3fe21d648656800744d7a187d2a3dc3562f5536d95fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 2) Boshoff Street Houtbosh Farm Portion 60 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936117970938 22.393406676063
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang