Successfully reported

Boord Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Annelize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Wonderlike ervaring. Gasvry en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Beste Annelize, Dankie vir die aanprysing. Ons probeer ons bes en ons waardeer die erkenning opreg. Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom. Allerbeste wense. Sherry

Izak M
1 nag
5.0
Jul 2024

Voel soos huis. Wonderlike ervaring, hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Dankie beste Mnr. Ons sien opreg uit na u volgende besoek. Allerbeste wense van die Boord Gastehuis-span.

Engela V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekende diens en skoon. Kindervriendelik. Dit is regtig 'n aangename ervaring en daar is niks waaroor ons kan kla nie. Ontbyt was ook baie lekker! Dankie! Julle sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Beste Angela, baie dankie vir die gesogte lof. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Francois-Paul en span.

Tamlyn H
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Very calm and pleasant. Lovely customer service and attention to detail. Breakfast was highly personalised and enjoyable. James was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Dankie, Rienhardt. Ons waardeer die aanprysing! Hoop ons sien jou gou weer.

Kotie V
1 nag
5.0
Apr 2024

Saligheid. Baie netjies, keurig en ruim. Goed ingerig met alles wat mens benodig. Heerlike ontbyt ingesluit. Personeel baie behulpsaam en professioneel. Kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Liewe Kotie Baie dankie vir die pragtige positiewe terugvoer. Ons sien baie uit na jou volgende besoek. Allerbeste wense Sherry en span.

Sonja D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Verblyf en diens was uitstekend! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Liewe Sonja Baie dankie vir die pragtige positiewe terugvoer. Ons sien baie uit na jou volgende besoek. Allerbeste wense Sherry

Jandri N
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Goed. Die gastehuis is netjies en goed geleë. Ek sal egter sterk aanbeveel dat daar voorsiening gemaak word vir 'n ordentlike koffiestasie vir gaste in die kamers. Daar was slegs filterkoffie voorsien, geen melk en ook geen suiker nie - dus baie ongerieflik vroegoggend en laat aand as jy koffie in die kamer wil maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Dankie dat u by ons gebly het.

Theo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik. Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp nadat 'n ander instansie ons in die steek gelaat het, sal nou 'n gereelde gas word by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Beste Theo, En watter lekker gaste was julle nie! Ons het dit regtig baie geniet om julle te kon verwelkom - en ons sien uit na jul volgende besoek. Julle is altyd baie welkom. Allerbeste Wense, Sherry

André K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gaspard
Boord Gastehuis
Liewe André Dit was heerlik om jou te hé. Baie, baie dankie. Kom gou weer. Allerbeste wense Sherry

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gaspard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 875
R 2 875 R 1 725
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 875
R 2 875 R 1 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 875
R 2 875 R 1 725
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Rhodeslaan Noord, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA144f2ebaa7a340ac834905815efd7cea8802fea1d1c453e1ee3422ba5342d047348c3ded7ecf79b9a2d9ffcd52cb92d79fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 875 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 42 Rhodeslaan Noord Die Boord 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.949605200239 18.853792357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang