Successfully reported
+29

Boorgat

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boorgat, perfek geleë in Sutherland, bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende.

Verblyf word gebied in die hoof Manor House, Boorgat Cottage 1881 en 2 Boorgat Rooms. Boorgat Manor House het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die huis het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en brei uit na die eetarea met 'n etenstafel en 'n koolstoof. Die sitkamer het 'n gemaklike sitplek met 'n knus kaggel.

Boorgat Cottage 1881 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het gemaklike rusbanke met 'n knus kaggel.

Daar is 2 Boorgat-kamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Die nie-selfsorgeenheid wat deel vorm van die Boorgat Ontwikkeling het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n en suite-kamer, gemeubileer met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort en koffie-/teestasie.

Dié eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot 'n lieflike vuurmaakplek waar hulle 'n heerlike braai kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Tc S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en warm geslaap en love die plek. Baie lekker gebly by die boorgat.
Sep 2025
Jeanette E
5.0
Alles was net lekker. Hond uit bos gekuier soos altyd. Familie reünie gewees in Sutherland.
Sep 2025
Annelene L
5.0
Ons het baie lekker gebly en gekuier. Warm geslaap en die restaurant was 'n bonus. Baie lekker gebly en warm geslaap. Die restaurant op die perseel wa...
Sien meer
Sep 2024
Johannes S
4.8
Interesting place. Well worth a visit. Stay was good, nice restaurant and bar. Interesting decor. Kettle was difficult to connect and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jacques F
Saam met lewensmaat
4.8
Fitting setting, friendly staff and great atmosphere in the pub at night. Would suggest also equipping the self-catering rooms with pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boorgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8704defaa014adf3bdda84f0c3672e9f475225f72db1ad171e84577a4de79280e2deda1592f33bd0a693bb6a65a9e540a5a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 21 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3956743 20.6627176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang