Successfully reported
+30

Bordeaux River Cottages - Shiraz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bordeaux River Cottages - Shiraz is 1 van 3 selfsorgkothuise op die eienaar se plaas buite Bonnievale. Die kothuis op die rivieroewer is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ook 'n plafonwaaier, TV, etenstafel en 'n binnebraai. WiFi is beskikbaar. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder of PVR saambring.

Gaste het privaat toegang tot die rivier waar hulle kan swem of visvang. Aktiwiteite op die perseel sluit visvang en kanovaart op die rivier in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar Die kothuis is sowat 11,6 km buite Bonnievale waar daar winkels en restaurante is om te besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gretchen O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie heerlik! Dit plek is baie mooi en netjies en het alles wat jy nodig het. Dit was baie lekker en die waarde vir jou geld. Net wat 'n mens nodig he...
Sien meer
Jul 2025
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Baie lekker, rustigeheid van self met voëls en rivierstroomgeluide.
Mei 2025
Gregg B
Saam met lewensmaat
5.0
Private quiet comfortable. Was our 4th time there and find something new every time! Great family getaway! Thanks!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig, maar tog lekker roei, swem, stap en draf aktiwiteite. Uitstekend! Dink aan om weer te kom in die nabye toekoms!
Des 2024
Lauren D
Saam met vriende
4.8
Beautiful river stay. Came with friends and we really loved the stay. Beautiful location and such welcoming hosts. The cottage is cosy ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bordeaux River Cottages - Shiraz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf43e2622d2efc453a2dc9da38bf4a63ce34258811b34390bbcfff6c6a78027bd00a117626ebba89805c7f2bff87c2d4bcc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Swellendam Road Bordeaux 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978501047549 20.170116807234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang