Successfully reported
+25

Border Close Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Border Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Border Close Guest House bied bekoorlike gastekamers en is in Upington, Noord-Kaap geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe.

Verblyf by Border Close Guest House bestaan uit 4 slaapkamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort en/of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis beskik ook oor braaigeriewe vir gaste om te gebruik met veilige onderdakparkeerplek beskikbaar vir voertuie. Border Close Guest House is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels en besighede naby.

Gaste is welkom om die Kalahari Oranje-museum te besoek, te gaan kanovaart of 'n sonsondergangvaart op die Oranjerivier te neem. Die Oranjerivier Wynkelders is ook naby om te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Border Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Border Close Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Border Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMmRiOGQ5LTBhODctNGY0OS04MTMzLWNmNmM4N2E5MGNlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Border Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -28.444881694497 21.271595368053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang