Successfully reported
+116

Border Hotel

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18 Warrenton Highway, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Border Hotel is geleë op 'n operasionele Pekanneutplaas in die klein dorpie Jan Kempdorp, op die grens van die Noordwes- en Noord-Kaap provinsies, net 40 km vanaf die Vrystaatse grens, op pad na Bloemfontein.

Verblyf by Border Hotel bestaan uit 4 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en gemeubileer is met óf 'n koninggrootte-, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer.

Alle kamers is toegerus met lugversorging, kluise, lessenaars, yskassies, WiFi, haardroërs en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n verskeidenheid ontspanningsaanbiedinge wat Passport Pub and Grill insluit, ontbyt word bedien in die Railway Restaurant, 'n biblioteek met leerbanke, kristalglase, whiskeyhouers en sportmemorabilia.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hendrik F
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi man. Ongelooflik. Fantasies. Goeie waarde vir moola.
Apr 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Diens was uitstekend. Aangename verblyf. Groot en netjiese kamers.
Apr 2025
Dawie M
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, kamer en kos was puik - personeel is super vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.
Sep 2024
Johanna W
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful and unexpectedly excellent. We were delighted with the unexpected gem found at Border Hotel. The hotel is beautifully renova...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kenneth N
Saam met lewensmaat
4.8
Absolutely love it. A very pleasant environment with very helpful and knowledgeable staff. Beautiful rooms with a laid-back atmosphere....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N18 Warrenton Highway, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
  • Gaste dink Border Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18 Warrenton Highway, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWeqhSro3c9g7FTPrlgKYcoPiesqCEOGAu0iLT8SJyC1NJCCscE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 N18 Warrenton Highway Jan Kempdorp 8601 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.929114 24.826938
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang