Successfully reported

Borisimo's Guest House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Vicky B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam, dankie. Baie lekker gebly, uitstekende gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante T
1 nag
5.0
Aug 2024

Beautiful. Thank you for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsia K
1 nag Saam met vriende
2.2
Okt 2025

Onnet, "dated" kort onderhoud en goeie skoonmaak! Die gastehuis word as 4 ster geadverteer. Ek is jammer dit is nie 4 ster nie. Sharon probeer haar bes om almal gemaklik en tevrede te hou. Die kamers is nie 4 ster nie. Die hele perseel is vuil, deurmekaar, allerhande goed wat onnodig rondstaan, dit lyk deurmekaar en ongeorganiseerd. Die hele plek het goeie skoonmaak en onderhoud nodig.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Corne'
Borisimo's Guest House
Hi daar, Dankie vir jou terugvoer. Soos jy weet, gradeer die Tourism Grading Council al 'n geruime tyd nie meer nie. Met dit gesê, weet ons dat daar sekere aspekte is wat "dated" is. Ons probeer ons bes om alles te onderhou so goed moontlik, maar ongelukkig is ons industrie onder baie druk m.b.t. okkupasie wat 50% minder is, tariewe wat al 2 jaar dieselfde is, en so ook kostes wat opgaan. Jou ander terugvoer sal dringend aandag geniet. Groete.

Anlie V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2023

Horrible Plek is horrible, vuil, geen ontvangs, mense skree, kamers amper in die ontvangs en kombuis.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wickus V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2022

Kort besoek aan Gauteng vir sake. Gerieflike akkommodasie en lekker ontbyt in 'n veilige kompleks.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizanne D
1 nag
5.0
Okt 2021

Baie bekostigbaar, uitstekende ligging, waarde vir geld, vriendelike personeel en 'n smullekker ontbyt! Ideaal vir groepe. Borisimo's is reg langs 'n groot pad in Brackenhurst geleë wat dit baie sentraal maak. 15 minute weg van Alberton en 5 minute weg van 'n Spur. 'n Klomp kamers met 2 enkelbeddens in elk wat dit ideaal maak vir groepe. 'n Skoolbussie kan veilig binne parkeer. Vriendelike, behulpsame personeel en 'n smullekker ontbyt teen 'n uiters billike prys. Netjies en skoon. Nie luuks of uitspattig nie, net doodgewoon alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand se oorslaap. Ook tafels onder 'n afdak waar 'n mens lekker kan vergader met 'n groep van tot 15 kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niels B
1 nag
4.0
Jul 2019

Lovely owners and safe location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Corne' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Webb Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbcff0286b7e76cf142b13d1f206eaf5be987f2fce65227a99044683cb0158c76a38f892c4de0b46dfece6da9cae1aaa741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 40 Webb Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.318307296248 28.095966364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang