Successfully reported

Bosbok Rus

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Waldi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was 'n lekker rus naweek. Baie lekker gekuier by Bosbok Rus. Marloth Park is altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfeus C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Die verblyf was baie lekker, volgende bespreking is op pad. Die verblyf was baie lekker. Alles wat nodig is, is naby geleë. Baie diere was sigbaar om die huis en reg oor die hele park. Die 1 ding wat gepla het, was die beddens; die beddens is baie hard en ongemaklik om op te slaap. Sagter beddens sal oorweeg moet word, maar oor die algemeen was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gemaklik, gerieflik en naby kuier plekke en baie diere maak hulle draai daar. Ons bly altyd lekker hier. Basiese geriewe, maar gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Was rustig, nie luuks nie maar goed genoeg. Baie basies, maar dis goedkoop en vir wat mens betaal, is dit goed. Voordeur raas as jy hom oopskuif.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabe W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Teleurstellend vir die prys. Baie, baie basies. Geen lakens soos geadverteer, slegs 'n matrashoes wat vol sweet kolle was. Regtig nie aan te beveel vir die prys nie. Stoof werk nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Theo A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Lekker. Die toevoeging van 'n swembad en nuwe boma is 'n groot voordeel. Die huisie is goed toegerus. Kan dalk doen met twee nuwe beddens in die spaar kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

George C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Value for money and helpful hosts. The place was well equipped for a comfortable stay. The place has all the basic needs like a home. It was a perfect resting place after days out in the Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Ontspannend en rustig. Bly altyd lekker by Bosbok Rus. Is heeldag uit, slaap net daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin C
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Apr 2024

Huis is groot genoeg vir 4 mense. Grondpad na huis is baie swak. Heerlik gebly dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Baie oulike plek. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b15ff3c570343f72c27d6e7ec4bdfdbaa032daff30e65ce8cfc23cc80b3d14bd7dfce85302818281d59a7b6540efa2fe79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 2315 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.345989074627 31.779512074093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang