Bosbok Rus
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bosbok Rus is 'n bekoorlike huis in die bosveld in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Aangesien hier baie vrylopende diere is, is die verblyf ideaal vir natuurliefhebbers.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus leefarea het gemaklike sitplek en lugversorging. Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n boma-area waar gaste kan braai. Die huis is naby die Krokodilrivier en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Bosbok Rus het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang