Successfully reported
+23

Bosbok Rus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bosbok Rus is 'n bekoorlike huis in die bosveld in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Aangesien hier baie vrylopende diere is, is die verblyf ideaal vir natuurliefhebbers.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus leefarea het gemaklike sitplek en lugversorging. Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n boma-area waar gaste kan braai. Die huis is naby die Krokodilrivier en winkelsentrums.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Waldi B
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n lekker rus naweek. Baie lekker gekuier by Bosbok Rus. Marloth Park is altyd lekker.
Sep 2024
Alfeus C
Gesin met tieners
4.8
Die verblyf was baie lekker, volgende bespreking is op pad. Die verblyf was baie lekker. Alles wat nodig is, is naby geleë. Baie diere was sigbaar om ...
Sien meer
Aug 2025
Bennie K
Saam met lewensmaat
4.6
Gemaklik, gerieflik en naby kuier plekke en baie diere maak hulle draai daar. Ons bly altyd lekker hier. Basiese geriewe, maar gemaklik.
Mrt 2025
Theo A
Saam met vriende
4.6
Lekker. Die toevoeging van 'n swembad en nuwe boma is 'n groot voordeel. Die huisie is goed toegerus. Kan dalk doen met twee nuwe beddens in die spaar...
Sien meer
Des 2024
George C
Gesin met klein kinders
4.6
Value for money and helpful hosts. The place was well equipped for a comfortable stay. The place has all the basic needs like a home. I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bosbok Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b15ff3c570343f72c27d6e7ec4bdfdbaa032daff30e65ce8cfc23cc80b3d14bd7dfce85302818281d59a7b6540efa2fe79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 2315 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.345989074627 31.779512074093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang