Bosch Hoek Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosch Hoek Lodge, Bosch Hoek Country Estate, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bosch Hoek Lodge is in die skilderagtige Middellande van KwaZulu-Natal geleë, in 'n rustige omgewing wat deur diverse fynbos en bome, asook nuuskierige blouape, mahems, bosbokke en rietbokke omring word.
Bosch Hoek Lodge bied 13 kamers waarvan elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, 'n en suite-badkamer en toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe het.
Bosch Hoek Lodge het 'n opstal wat in 'n luukse wegbreekplek omskep is. Geniet 'n skemerkelkie terwyl jy op die dek by 'n lekker vuurtjie sit en na die oorvloedige wild in die vlei, wat vanaf die voorkant van die lodge tot by die swembadarea strek, kyk. Gholfentoesiaste kan ook 'n onvergeetlike ervaring by die Bosch Hoek Gholfklub geniet. Die klubhuis het 'n ryk geskiedenis en bied 'n 9 of 18 putjie-baan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Barney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bosch Hoek Lodge, Bosch Hoek Country Estate, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bosch Hoek Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosch Hoek Lodge, Bosch Hoek Country Estate, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang