Successfully reported

Boschrand Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alf N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

As my wife put it, "What a wonderful way to end our holiday. A wonderful stay and we have already recommended to our family that they plan a stopover here on their future travels to the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharyn L
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfect rest while travelling, maybe next time we could spend a few days. The stay was lovely, our accommodation was excellent and the staff was friendly and helpful. We had a wonderful meal at the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh C
1 nag
5.0
Jun 2025

Very good. As a single woman travelling, I felt both safe and welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonanda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Besonder lekker - ons sal beslis weer kom! Baie goed ingerigte eenheid - netjies en modern. Skoon en ruim. Lekker bosveld natuurskoon, heerlike etes en baie vriendelike personeel. Ons was baie spyt om net een aand oor te slaap. Hierdie is beslis 'n kuier vir 'n paar aande plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik ontspan in die rustige omgewing. Pragtige plaas, vriendelike personeel, puik akkommodasie. Heerlike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Lekker. Lekker spot to stop off on our trek from Cape Town to Nelspruit. Next time we will do the game drive. Food at the pop-up restaurant was also lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drusilla R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hierdie is die plek om jou battery te herlaai. Vriendelike ontvangs en personeel. Heerlik. Rustig, pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-mari L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic. Fantastic place. Very friendly and helpful staff. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacque K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Oornag op pad terug van Paarl af na Tzaneen. Baie hulpvaardige en vriendelike personeel wat die ekstra myl loop om gaste te help. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Bekostigbaar, gerieflik, mooi natuur en heerlike kos. Pragtige plek met allerhande diere. Gerieflik, gemaklik en lekker etes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bouwer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Farm, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2Q1YmI1LTVkMDEtNDBmNy1hMDVhLWJiYmI1Y2JiNTYzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 247 5 1 5 Boschrand Farm Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.559976831918 26.978465616703
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang