Successfully reported

Boschrivier Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marisa V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik en pragtige omgewing. Dit was 'n heerlike naweek weg, ons het in die Shed en die Cottage gebly en albei was netjies en gemaklik met alles wat mens nodig het. Die omgewing is rustig en die uitsig pragtig. Ons het veral die roei op die dam baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melony A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

I will surely return! I will surely return. When we needed anything, which wasn't much, it was attended to at the drop of a hat, and the host just set the tone for a homely stay. Thanks, Laing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beretha C
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Perfekte verblyf. Hierdie plek is letterlik perfek. Groot genoeg vir 10 mense. Genoeg badkamers. Netjies en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laing
Boschrivier Akkommodasie
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker as gaste ons plaashuise geniet en lekker kuier. Kom gerus weer!

Alexander L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2025

3 stars; Decent stay, but some drawbacks. The cottage was okay for the price we paid, and it was reasonably clean. However, it’s not really private, and the view from the hot tub is quite disappointing. One of the main reasons we booked was for the hiking trails, but unfortunately, they are poorly marked, making it very difficult to follow any of the recommended routes. Also, not enough wood was provided, which was a bit frustrating. Overall, an average experience – not terrible, but not quite what we hoped for either. There is also no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Beretha C
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig, gemaklik, awesome. Nommer 1 plek op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly! Pragtige, veilige en rustige plaas. Lekker stap paadjies. Die huis was baie goed toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Heerlike groot braai. Die sterre was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Reset away. Die plek is waar jy gaan net op te reset. Dus regtig weg van als en almal. Vat net genoeg skoon water saam om te drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayno A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie baie lekker plekkie het als wat jy benodig, skoon en 10 sterre mense. Wow wow wow if you want to break away from the city with 10 stars of service in every possible aspect of this venue. I highly recommend. Special thanks to the farm manager for going the extra mile. Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flora U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige plaas kuier - perfek vir gesinne. Ons was 2 gesinne met 4 seuns wat in die renovated cellar gebly het. Die grondpad na die huisies is redelik sinkplaat, maar is heeltemal toeganklik vir 'n gewone sedan voertuig. Selfoonsein is nie fantasties nie en daar is nie WiFi nie. Die huisies is 2km vanaf die proe-lokaal, waar daar WiFi is. Jy moet weer met die grondpad soontoe ry. Hoewel ons nie by die venue was nie, lyk dit wel mooi van buite, met swaaie vir die kinders. Die huis is intussen verander - daar is 'n muur langs die stoep bygebou met 'n hot tub. Dit gebruik redelik hout om warm te hou. (Ons het vir die 3 dae 2 sakke hout gebruik). 1 sak hout word verskaf, verder kan jy koop by die plaas. Daar is 2 en-suite badkamers, sovel as nog 2 vol badkamers en 'n aparte toilet langs die kombuis (5 toilette in totaal). Die kombuis is uitstekend toegerus, met ekstra vadoeke in die laaie. Die enigste goed wat ons ekstra sou waardeer het, was 'n vlieëplak, emmer en vloer lap en vatlappe vir warm skottels. Daar is beeste op die plaas - ons moes maar vensters en deure toehou vir die vlieë. Die mikrogolfoond is te hoog - ons het dit afgeskuif na onder, want dis onveilig om 'n warm bak van daardie hoogte af te haal. Die bloekombos stap moet jy eerder sien as 'n wandeling in die natuur. Daar is nie 'n duidelike pad nie en baie takke en boomstompe wat dit versper. Dis egter pragtig om met sononder daar langs die dam te staan en luister na die voëls en paddas. Ons het in die berg gaan stap en 'n baie groot trop bobbejane in die kranse gekry. Dit is 'n klipperige pad en jy het goeie skoene daarvoor nodig. Kry 'n lekker stapstok langs die pad om te help. Daar is nog 'n staproete bo by die dam. Die kinders het die roei en swem by die dam baie geniet. Jy kan met die fietse soontoe ry of as jy oefening wil kry, die 2km soontoe stap. Dit is ook toeganklik per 4x4 voertuig. Daar is 'n sekuriteitslig wat heelnag brand, maar die vensters het goeie blokout gordyne en blindings dat dit nie pla wanneer jy slaap nie. Die naweek op Boschrivier was baie lekker en ons sal dit vir seker aanbeveel. Onthou net om voor die tyd te vra indien die DSTV aangeskakel moet word. Dankie vir al julle raad en vriendelikheid. Dit was lekker om ook bietjie van die geskiedenis van die geboue te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die perfekte plek vir batterye laai. Dankie vir 'n wonderlike naweek op Boschrivier. Ons het heeltemal ontspan - en die KolKol op die stoep was 'n massiewe bonus! Die huisie is perfek geleë en smaakvol ingerig. Ideaal vir natuurliefhebbers wat graag die berge wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laing Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Bosch River, Off the R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21178003f086c7e3f67ff66a7ab5e4c1cde8385000404afe8a32d7b1c026f7f049ed4a15e222b087f59aa17aa8fff7a941ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Farm Bosch River Off the R326 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3892239 19.6598716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang