Successfully reported

Boscia Farmstay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Freude K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly! Boscia is ruim met 2 slaapkamers en het alles wat 'n mens kan benodig, insluitend 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en pragtige uitsig op die dam. Gashere was baie vriendelik en altyd reg om te help. Dis baie naby aan die dorp en tog baie stil en rustig. Alles was baie netjies en goed versorg. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, perfect hospitality. We had a perfect stay and Gert is very hospitable. He will help you with any problems and has great advice for activities to do around George. He even made us an appointment at a medical clinic when we had a little medical problem. The view is really pretty and there are a lot of birds flying around the lake!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vrede op aarde. Dit was 'n ongelooflike tyd, die stilte en vrede, en dan die gasvryheid is ongekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Was goed vir my siel. Baie lekker gebly. Kan die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Boscia Farmstay
Aangename gaste - voorreg om hulle te kon huisves!

Nicole V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Wat 'n wonderlike ervaring. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Boscia Farmstay
Baie dankie, Nicole - dit was vir ons ook 'n voorreg om sulke aangename gaste te kon ontvang!

Amanda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het dit vreeslik baie geniet. Dit was rustig, cozy en baie vriendelike eienaars. Ons is baie gelukkig en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Boscia Farmstay
Dankie Amanda Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Clinton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fresh early morning air with views to die for, evening bliss. Repeat stay 5 star. The accommodation was simply amazing and the host and hostess were incredible! Worth every cent and definitely to be repeated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Boscia Farmstay
Thanks! It was a privilege hosting you. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Road, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1350d8b16bc4a5ef6b35a129007d5207c6f29beb10e261a84cbb41ce286f9b8d2ee805f9e054ba20b442bb19a2282100a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Geelhoutboom Road George 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959383 22.367992
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang