Successfully reported
+19

Boscia Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Road, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Boscia Farmstay is 'n plaaskothuis wat 'n uitsig oor 'n groot dam bied en in die buitewyke van George geleë is. Dié kothuis is ideaal vir sakpasreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die platteland.

Die kothuis beskik oor 'n selfsorg-chalet met 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Aktiwiteite op die plaas sluit stap, visvang en voëlkyk in. Gaste wat die Outeniekwa-area wil verken kan ook die luukse restaurante, gholfbane, en die middedorp besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Freude K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Boscia is ruim met 2 slaapkamers en het alles wat 'n mens kan benodig, insluitend 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en pragtige uits...
Sien meer
Sep 2025
Sebastiaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, perfect hospitality. We had a perfect stay and Gert is very hospitable. He will help you with any problems and has great adv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Adriaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede op aarde. Dit was 'n ongelooflike tyd, die stilte en vrede, en dan die gasvryheid is ongekend.
Mei 2025
Hannelie R
Gesin met klein kinders
5.0
Was goed vir my siel. Baie lekker gebly. Kan die plekkie aanbeveel.
Des 2024
Nicole V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Wat 'n wonderlike ervaring. Sal beslis weer gaan kuier.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Geelhoutboom Road, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boscia Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Road, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1350d8b16bc4a5ef6b35a129007d5207c6f29beb10e261a84cbb41ce286f9b8d2ee805f9e054ba20b442bb19a2282100a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Geelhoutboom Road George 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959383 22.367992
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang