Successfully reported
+28

Bosheuvel Country Estate

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Glory Road, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosheuvel Country Estate is in die skilderagtige platteland van Muldersdrift aan die buitewyke van Johannesburg geleë. Die landgoed bied 'n verskeidenheid venues en geriewe wat geskik is vir wegbreke, troues en konferensies.

Hierdie bekoorlike boetiekhotel beskik oor smaakvol gemeubileerde kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Sommige kamers het 'n balkon met skilderagtige uitsigte oor die tuine.

Geriewe op die perseel sluit 'n spa, 'n eksklusiewe plaasrestaurant, 'n gelisensieerde kroeg, 'n buiteswembad, groot tuine wat ideaal is vir pieknieks en troues en 'n vendusilokaal geskik vir sakegeleenthede soos spanbou. Gratis parkeerplek is ook beskikbaar.

Kuns en kunsvlyt is volop in Muldersdrift en daar is verskeie winkels wat deur kunstenaars, pottebakkers en kunsvlytmakers bestuur word. Hier kan gaste die skilderagtige Crocodile Ramble, 'n gewilde kuns- en kunsvlytroete, verken of in die winkels of galerye in die dorp rondsnuffel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Spa
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 54 Glory Road, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Bosheuvel Country Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Glory Road, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27f408c9a4cc811f77502b54f7d7ccbb13c0e46b6fe352019753eaba37662f678f0c767f52f31b9b6ec009bab642bef340ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 54 Glory Road Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.024498525849 27.895098704901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang