Boshoek
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D464 Road, Umbokwane Farm Portion 7, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boshoek bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf op 'n privaat wildsplaas net 20 km vanaf Hluhluwe in die hartjie van Zoeloeland in Noord-Natal.
Die kamp bied gaste 'n keuse van selfsorg-chalets wat elk tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die chalets is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens, en het privaat badkamers met storte en toilette. Die chalets is toegerus met waaiers, lugversorging, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die chalets het privaat kombuise vir selfsorg, en die ander deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis in die lapa. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die gemeenskaplike lapa beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan saans in die boma om die vuur ontspan, en na die sterre kyk terwyl hulle na die naggeluide luister.
Gaste sal Nyala-bokke, 'n verskeidenheid voëlspesies, sien en die leeus en luiperds op die nabygeleë plase hoor brul.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the D464 Road, Umbokwane Farm Portion 7, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boshoek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D464 Road, Umbokwane Farm Portion 7, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang