Boshoek
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D464 Road, Umbokwane Farm Portion 7, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boshoek bied gemaklike selfsorg-verblyf op 'n privaat plaas net 20 km vanaf Hluhluwe in die hartjie van Zululand, Noord-Natal.
Die instansie het selfsorg-chalets wat elk verblyf aan 2 tot 3 gaste bied. Die chalets het dubbel- of enkelbeddens en privaat badkamers met 'n stort en toilet. Daar is ook waaiers, lugversoring en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee chalets het 'n privaat selfsorg-kombuis en die ander chalets deel 'n gemeenskaplike kombuis in die lapa. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die gemeenskaplike lapa se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan saans by die boma om die vuur sit en kuier waar hulle die sterre kan bewonder.
Gaste moet hul oog uithou vir die Njala-bok en verskeie voëlspesies en luister na die brullende leeus en luiperde in die omliggende gebied.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the D464 Road, Umbokwane Farm Portion 7, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boshoek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D464 Road, Umbokwane Farm Portion 7, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang