Successfully reported

Boshuisies @ De Hoop Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hanli J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lovely, peaceful, refreshing. Awesome stay, the sound of nature is all you need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Good day Hanli, Thanks for your beautiful review - I'm glad that you enjoyed the magic of the forest! Kind regards, Laetitia

Marietjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

I am already planning my next visit. It was fantastic. It's fantastic to wake up and go to sleep with the sounds of the birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Good day Marietjie, thanks a lot for your review. It is good to hear that you enjoyed your stay in the woods so much. Kind regards, Laetitia

Marike B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig, veilig, en gemaklik. Baie lekker plek om rustig saam vriende of familie weg te kom van die woelige stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Goeiedag Marike, dankie vir jou terugvoer, bly dat die Boshuisies vir julle 'n rustige ervaring was. Vriendelike groete, Laetitia

Willie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Too short. Could easily have stayed another day or two. It was an awesome experience. Peaceful and so beautiful. Will definitely be going there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Good day, Willie. Thank you for your review - glad to hear that your forest experience was memorable and peaceful. Hope to see you again sometime in the future. Kind regards, Laetitia

Warren S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustigheid vir die siel. Ons het deurgegaan om Stap 5 van die AA te doen en het dus privaatheid en stiltetyd nodig gehad - ons het dit in oorvloed ontvang. Dit het heerlik saggies gereën en die binnebraai was fantasties. Die hout huisies is baie goed toegerus, maar onthou om jou eie ligte saam te neem - dit raak baie donker. Ek sal vir seker terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Goeiedag Warren Dankie dat jy ons Boshuisie gekies het vir julle stiltetyd - dit is wat ons graag wil bied. Seën vir julle werk. Vriendelike groete, Laetitia

Nadia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Net jy, jou gesin en die natuur - pitkos vir die siel. Ons derde keer by die boshuisie - altyd 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Hallo Nadia, ons is baie bly julle het weer eens die Boshuis-ervaring geniet. Dankie dat julle weer gekom het en vir hierdie terugvoer. Vriendelike groete, Laetitia.

Tanja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfek. Stil. Vreedsaam. Presies in God se skildery! Ons het heerlik gebly! Geen lawaai - geen sein! Geen krag. Perfek! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Goeiedag Tanja, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly dat julle die tydjie in ons bos geniet het - dit klink asof julle gekry het wat ons hoop om aan gaste te bied. Vriendelike groete, Laetitia

Suritha W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Asemrowend, magical, rustig. Ons het verskriklik lekker gebly. Die stilte was absolute kos vir die siel. Dis wel afgesonder, maar dit maak die huisie amper magical. Alles wat jy nodig het, is daar. Die gasheer en -vrou was altyd gereed om te help. Ons sal definitief weer by De Hoop Cottages kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Boshuisies @ De Hoop Cottages
Goeiedag Suritha Baie dankie vir jou terugvoer - 'n vreugde om te weet dat julle die Boshuis ervaring geniet het. Vriendelike groete, Laetitia

Ami M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Sufficient for all purposes. A beautiful simplistic setup for a real chill, a hideaway from modern tech hassles, and quiet time in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende waarde vir geld! Uitstekend, presies soos geadverteer. Die geen selfoonsein en geen elektrisiteit het bygedra tot 'n baie rustige wegbreek. Privaat ablusie was baie welkom! Sal weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 326

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaas, De Hoop Cottages, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090ba847e9ad1d5f06341d18610dd0c2b391f1666f2dc22e694e752404fbf300d0d1e7082d1a44114b7e1c8422339c21be5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Laaiplaas De Hoop Cottages 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7521856 19.9528106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang