Boskloof Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Boskloof, Boshoek, 0301, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boskloof Gastehuis is aan die voet van die Magaliesberge op 'n privaat wildplaas in die bosveld geleë. Dit is ideaal geleë tussen Sun City en Rustenburg, net buite die klein dorpie Boshoek.
Die gastehuis bied agt gemaklike en suite-kamers en kan tot sestien gaste akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met dubbelbeddens en toegerus met lugversorging en DStv. Daar is vyf selfsorg-eenhede en drie bed-en-ontbyt-eenhede.
Geriewe by die gastehuis sluit in 'n groot gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling as 'n opsionele ekstra.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amori Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm Boskloof, Boshoek, 0301, Noordwes
- Gaste dink Boskloof Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Boskloof, Boshoek, 0301, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang