Boskoppie Lion & Tiger Reserve
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boskoppie Lion & Tiger Reserve is sowat 10 km vanaf Kroonstad. Dié reservaat in privaat besit spog met 'n paar groot katte, soos leeus, Bengaalse tiere, jaguars, luiperds en rooikatte.
Verblyf word gebied in Cub-kothuis, 4 Lion's Rest-chalets, 1 Dubbelkamer, 4 Chalets by die Swembad en 2 Boseenhede. Die chalets het slaapplek vir 4 tot 10 gaste en beskik elkeen oor 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Elke chalet het 'n kombuis met basiese toebehore en toegang tot 'n privaat of gemeenskaplike braai-area. Die chalets het ook verwarmers, en koffie- en teemaakgeriewe.
Boskoppie Lion & Tiger Reserve het 'n gemeenskaplike swembad, 'n kroeg met oorgenoeg voorraad en 'n restaurant. Daar is 'n klipgeboude kapel met 'n pragtige uitsig, insluitend 'n pragtige trousaal op die perseel.
Boskoppie Lion & Tiger Reserve bied 'n internasionale wildvrywilligersprogram en begeleide staptoere om die Groot katfamilie te besigtig en interaksie met die welpies te hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Boskoppie Lion & Tiger Reserve het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang