Successfully reported

Bosveld Oase

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Thomas V
1 nag
4.8
Apr 2024

Heerlik gebraai en geslaap. Puik oornagplek, die eienaar ontsien nie koste om dit aangenaam vir gaste te maak nie. Baie goeie onderhoud.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige oase. So skoon en netjies. 5-ster kwaliteit. Elanie, die eienaar, het ons so gasvry ontvang en rondgewys in hierdie pragtige plek. Alles is so gerieflik, uiters netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Bosveld Oase
Dankie Lerina. Hoop ons sien julle gou weer!

Elize D
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Wonderlik. Die verblyf was wonderlik, eienaar het puik diens gelewer. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Bosveld Oase
Dit was lekker om tannie hulle te ontmoet. Hoop ons sien julle een van die dae weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Zwartwater, Tolwe, 0690, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac9e8ad17947a4e89b5b261227be5bfa19da6443908eb0661f69cd96f98e2b4912a5530feef4949a9e79092e04678dcc8bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Zwartwater Tolwe 0690 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.00811804933 28.546349746083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang