Bosveld Oase
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zwartwater, Tolwe, 0690, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bosveld Oase is in die hartjie van die bosveld in Tolwe, Limpopo, geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal geskik is vir sakereisigers, paartjies, gesinne of groepe vriende.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid chalets, elkeen ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en bevat 'n yskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en 'n pooltafel.
Gaste het toegang tot 'n braai-area waar hulle kan terugsit en ontspan, malvalekkers rooster, of op warm somersmiddae in die plonspoel kan afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm Zwartwater, Tolwe, 0690, Limpopo
- Gaste dink Bosveld Oase het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zwartwater, Tolwe, 0690, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang