Bosveld Oase
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zwartwater, Tolwe, 0690, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bosveld Oase is in die hartjie van die Bosveld in Tolwe, Limpopo en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies, gesinne en vriende.
Verblyf word in 'n verskeidenheid chalets aangebied en elke chalet het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en 'n pool-tafel.
Gaste het toegang tot 'n braai-area waar hulle kan ontspan en malvalekkers braai, en 'n plonspoel om in af te koel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm Zwartwater, Tolwe, 0690, Limpopo
- Gaste dink Bosveld Oase het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zwartwater, Tolwe, 0690, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang