Successfully reported

Bosveld Rome

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Natuurliefhebber se droom. Bosveld Rome is op 'n pragtige bosveldplaas teen die Kransberge geleë en skuur skouers met die Marakele Nasionale Park. As jy van die natuur hou, sal jy niks beter vind nie. Groot bome en die wild kom loer na wie kom kuier het. Die skopsuiltjie was nie skaam nie en kom sit reg bo in die huilboerboonboom waaronder jy sit en kuier en roep na sy maaitjie. Snags raak jy aan die slaap met die geroep van die hiënas en jakkalse. Dit is die ideale wegbreek vir volwassenes wat net wil ontspan of saam met vriende wil kuier. Nie ideaal vir klein kinders nie. Die huis is gerieflik en baie netjies en die twee badkamers met aparte slaapeenhede maak dit ideaal vir twee paartjies om gemaklik te kuier. Ons sal beslis weer gaan en kan hierdie plekkie met blye gemoed aanbeveel. Glaudina is 'n wonderlike en vriendelike mens wat uit haar pad gaan om seker te maak jy voel baie welkom op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Dit was regtig baie lekker gewees, baie vriendlike mense. Was altyd gehelp en geen probleme gehad nie. Sal regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Glaudina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerspan kq 136, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec944f4e10edf5f80bd478a5047b879c0161b10251310fae134504778590c9e95bc41fd05a28f81ce3c4f3f9de463320521e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Duikerspan kq 136 Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.390513802937 27.495713239538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang