Botanica
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Kreef Crescent, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 650R2 385 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Botanica is 'n vakansiehuis in Elandsbaai wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf naby die bekende branderplankryplek bied. Dit is 'n ideale keuse vir branderplankryers wat die perfekte golf soek of enigiemand wat op soek is na 'n ontspannende toevlugsoord.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 stapelbeddens ingerig is. Alhoewel die stapelbeddens stewig en gemaklik is, beveel ons aan dat die boonste beddens slegs vir kinders of tieners gebruik word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daarbenewens is daar 'n ekstra gastetoilet in die gang.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, elektriese oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n kaggel en gemaklike rusbanke in.
Die huis lei na 'n ruim tuin met oorgenoeg buitesitplek, dagbeddens, 'n ovaal swembad omring deur 'n dek, en 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai. Gratis vinnige en betroubare WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eva Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 39 Kreef Crescent, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Botanica het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Kreef Crescent, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang