Bothabelo Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Theiler Avenue, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bothabelo B&B bied bekostigbare en rustige oornagverblyf, net 2 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Ideaal geleë aan die buitewyke van Phalaborwa, bied hierdie gastehuis die perfekte basis vir gaste om die omgewing te verken.
Hierdie gastehuis bied 'n keuse van 12 begrotingskamers, 7 standaardkamers, 6 luukse kamers en 'n selfsorg-suite. Elke kamer is gemaklik gemeubileer met en suite-badkamers met 'n bad en stort, of slegs 'n stort. Die kamers sluit ook geriewe in soos slim-TV's met stromingsdienste, WiFi-toegang, lugversorging, haardroërs, werkstasies, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers is rookvry.
Die rustige tuine skep 'n uitnodigende omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die knus lapa en swembad. Veilige parkering en wasgoeddienste is beskikbaar vir ekstra gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.4/5
Nomsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 16 Theiler Avenue, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Theiler Avenue, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang