Successfully reported
+32

Botha's Hoop Frontier

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
    9 volwassenes, 7 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beenleegte, Farm Braai Van Klein Visch Rivier, Sarah Baartman District, 5850, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Botha's Hoop Frontier is 'n ruim selfsorgplaashuis op 'n plaas in die Karoo, sowat 48 km buite Cookhouse. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis.

Die huis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 7 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed vir 'n kind. Die laaste slaapkamer het 1 enkelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die eerste aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en die tweede aparte badkamer het 2 storte en 2 toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek by die eetarea en in die sitarea.

Gaste het toegang tot buitemeubels, 'n braai, plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan op die plaas gaan stap, bergfietsry, voëlkyk, visvang en swem in die damme en riviere. Addo-olifant Nasionale Park is sowat 85 km ver.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • Beenleegte, Farm Braai Van Klein Visch Rivier, Sarah Baartman District, 5850, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
    9 volwassenes, 7 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beenleegte, Farm Braai Van Klein Visch Rivier, Sarah Baartman District, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cd2e20229db35a1c916f035bbed47c63e0ddbb30d1fbea090b1b3e778cbb42bdb5372ae8b513652643e544b2e2375b10c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 16) Beenleegte Farm Braai Van Klein Visch Rivier 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.099502988091 25.776636882993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang