Boubou Bed and Breakfast
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
- Vanaf R820 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Boubou Bed and Breakfast bied gasteverblyf en is sowat 25 km vanaf Rustenburg se middestad geleë, en sowat 45 minute se ry vanaf Pilanesberg Natuurreservaat, 'n Groot Vyf-gebied en Sun City-oord in die Noordwes-provinsie. Die eiendom is ook naby Madikwe Natuurreservaat en Marakele Nasionale Park.
Akkommodasie bestaan uit 4 individueel versierde kamers genaamd die Gaboen Boubou Kamer, Tropiese Boubou Kamer, Crimsons Boubou Kamer en Southern Boubou Kamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met 'n gemaklike bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n swembad, 'n braai-area; 'n uitkykdek, asook veilige parkeerplek.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, wildritte en wildkyk van die Groot Vyf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marnice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
- Gaste dink Boubou Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang