Successfully reported

Bougain Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam. Sal dit aanbeveel. Die eenheid was ruim, gemaklik en silwerskoon. Lois is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het die verblyf geniet en is dankbaar dat sy akkommodasie vir 1 nag beskikbaarstel, iets waarmee ons in Lambertsbaai gesukkel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gemaklik en rustig. Baie gemaklik en veilig. Ons het met ons honde gereis en Lois was fantasties met ons honde en baie hulpvaardig. Die huis is goed toegerus en loopafstand van die see. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker wegbreek, loopafstand van die see en dorp. Ja, heerlike, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ruim, skoon en gerieflik! Baie skoon, netjiese oornagplek, gasvrou baie vriendelik en verwelkomend. Eenheid is ruim met alles wat nodig is vir selfsorg, dus ook geskik vir langer oorbly. Die enigste selfsorgplek in Lambertsbaai wat ons kon vind met veilige parkering agter 'n hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gert E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Lekker gekuier, rustig. Ons het lekker gebly. Net DStv pakket nie voldoende nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vickie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantasies. Baie lekker rustige plekkie om te bly. Lois is baie vriendelik en hulpvaardig. Loopafstand van die see af. Ek sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, spacious, meticulously clean and ideal for our dog. Comfortable, spacious and meticulously clean cottage. Well equipped and beautifully fitted out. Our dog was welcomed and the garden was superb for Mila. The owner was extremely welcoming and generous in sharing clippings of her rather unique plants. Enjoyed our stay and should we visit Lambert's Bay in the future, will definitely return to this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Baie vriendelik, sal enige tyd aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pleasant and quiet stay. Nice and tidy, safe. Quiet location. Gorgeous gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Loïs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Sybille Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MjVlMGM2LThkZmQtNDMxNi04ZTBjLWEyN2ViYmQ5MGMwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 31 Sybille Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10158 18.305578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang