Bougain Villa
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Sybille Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bougain Villa is in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai,aan die Weskus, geleë. Lambertsbaai is 60 km vanaf Clanwilliam en 2 en 'n half ure vanaf Kaapstad. Die eenheid bied gerieflike en gehalte-verblyf vir jou volgende vakansie.
Eenheid 1 is 'n selfsorgwoonstel net een straat vanaf die strand en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeeltelike see-uitsigte. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en sluit 'n gesinsbadkamer met 'n aparte toilet, 'n sitarea en 'n goed toegeruste kombuis in. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Indien dit nodig is kan ons slaapplek vir 1 ekstra gas beskikbaar stel teen 'n ekstra koste. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv se gesinspakket.
Daar is braaigeriewe buite met 'n privaat sitplek-area en 'n beskutte stoep wat met die sitarea skakel. Daar is ook veilige parkeerplek vir jou voertuig op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n streng beleid teen geraas na 23:00 en gaste moet daarvan kennis neem voor hulle bespreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Loïs Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 31 Sybille Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Bougain Villa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Sybille Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang