Successfully reported
+26

Bougainvillea Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bougainvillea Cottage is 'n selfsorg-eenheid op ons privaat residensiële eiendom in 'n gerieflike en stil area. Dit bied maklike toegang tot die hoofroete na Stellenbosch, Strand en Kaapstad. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die kothuis is apart van ons hoofhuis en dit bied slaapplek vir 2 volwassenes in die slaapkamer, maar 'n ekstra bed in die sitkamer is ook beskikbaar. Parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig agter 'n hek. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort en dubbelwasbak. Die slaapkamer is toegerus met lugversorging.

Die leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Dit is toegerus met 'n gemaklike rusbank, enkelbed, platskerm-TV met DStv en WiFi. Die eetkamertafel het sitplek vir 2 en die ontbyttoonbank bied ook 2 ekstra sitplekke.

Gaste is welkom om die tuin, braai en die lieflike swembad op eie risiko te gebruik. Die eenheid is stapafstand vanaf 'n Spar en apteek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrismare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bougainvillea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlGcP2vEIM6EMHFKpvyk8ONeuJ1N8gL6AGHo6woJfwKhmlcWPwx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 26 5 1 5 7 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06142114168 18.834535771828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang