Boulders Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 McFarlane Avenue, Boulders, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boulders Beach House bestaan uit 2 verskillende eenhede: 'n Ten volle toegeruste, gesinsvriendelike vakansiehuis met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike en ontspannende wegbreek, met slaapplek vir 6 mense; daarbenewens is daar 'n heeltemal aparte dakwoonstel met sy eie ingang, vir 4 mense.
Albei eenhede is lig en ruim met oopplan-leefareas en omvou-houtdekke met skouspelagtige see-uitsigte. Die vakansiehuis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ekstra bed en kombuisie vir kinders op die onderste verdieping. Die Lookout-woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes, maar het ook 'n solderarea met 'n lessenaar en uittrekbed. Neem asseblief kennis dat die Lookout-woonstel nie geskik is vir kinders onder 11 nie weens die trappe.
Vir jou vakansiegerief het albei eenhede DStv, WiFi, veilige motorhuisparkeerplek vir een motor elk, en volledig toegeruste kombuise met skottelgoedwassers, wasmasjiene en mikrogolwe. Die vakansiehuis het toegang tot 'n privaat inheemse tuin en swembad.
Boulders Beach House is 3 minute se stap na die pragtige Boulders Beach en tien minute se stap na die Boulders-pikkewynkolonie. Van hier af sal jy ook die oulike winkeltjies en restaurante in Simonstad kan verken en pragtige natuurbesienswaardighede soos Kaappunt, Silwermyn Natuurreservaat en Noordhoekstrand kan besoek.
Terwyl kinders welkom is by die vakansiehuis, het ons die Lookout-woonstel beperk tot volwassenes en jongmense bo die ouderdom van 11 jaar, weens die trappe en hoogte van die woonstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 185 McFarlane Avenue, Boulders, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Boulders Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 McFarlane Avenue, Boulders, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang