The Boulders Unit G07
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, Ballito, North Coast, 4400, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Boulders Eenheid G07 bied gemaklike en stylvolle selfsorgverblyf in die hartjie van Ballito, perfek vir gesinne of klein groepies wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.
Hierdie gemaklike eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede met 'n dubbelbed en die derde met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort of 'n stort-oor-bad en 'n toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe, wat dit perfek maak vir selfsorg.
Bykomende geriewe sluit in 'n swembad, WiFi, 'n TV met DStv en 'n braai-area. Gaste kan ook 'n pragtige see-uitsig geniet, met die strand net 'n entjie weg. Daar is ook 'n waaier, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër.
Direkte toegang tot die strand en loopafstand na baie gewilde strande en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 84 Compensation Beach Road, Ballito, Ballito, North Coast, 4400, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boulders Unit G07 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, Ballito, North Coast, 4400, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang