Successfully reported
+23

Boulevard 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3145 Harley Street, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 525 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boulevard 12 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n hoekbad toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai met uitsig oor 'n privaat tuin. Margate Boulevard bied sekuriteitsbeheerde toegang en parkering op die perseel. Die kompleks is teenoor Margate se hoofstrand en die Margate munisipale swembad geleë, en dit is naby verskeie restaurante en winkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3145 Harley Street, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boulevard 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3145 Harley Street, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9943b62c7739950329a76ac953488a77ba02c43af6464694e3042f8ae404ad9b6fcdb55adfb8524a0308ba2d9e7f79499b2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3145 Harley Street Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.861365000294 30.371080452254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang