Boulevard 14
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 830 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Boulevard 14 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is teenoor Margate se hoofstrand en die Margate munisipale swembad geleë, en is naby verskeie restaurante en winkels.
Hierdie woonstel is geskik vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers 2 enkelbeddens bevat. Daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer slegs 'n bad het.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer lei na 'n patio met gras en 'n buitestort om enige strandsand af te was.
Margate Boulevard bied sekuriteitsbeheerde toegang en parkering op die perseel. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 738
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 14 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang