Boulevard 211
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R855 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boulevard 211 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is geleë teenoor Margate se hoofstrand en die Margate munisipale swembad en is naby verskeie restaurante en winkels.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n koffiemasjien in. Die sitkamer het lugversorging. Die leefarea lei na 'n ingeslote patio met 'n eetkamertafel en stoele vir 8, en 'n gasbraai.
Margate Boulevard bied sekuriteitsbeheerde toegang en parkering op die perseel. Daar is ook WiFi beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 739
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 211 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang