Boulevard 213
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R855 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boulevard 213 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is geleë teenoor Margate se hoofstrand en die Margate munisipale swembad, en is naby verskeie restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea, en 'n balkon. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitarea het lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Die sitkamer maak oop na 'n balkon met buite-eetkamermeubels en gasbraaigeriewe.
Margate Boulevard bied sekuriteitsbeheerde toegang en parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 213 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang