Successfully reported
+49

Boven Villa Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 End Avenue, Emgwenya, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boven Villa Guest House bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Emgwenya. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie eiendom 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing bied.

Dié gastehuis bied gaste 3 kamers met 'n privaat badkamer, 2 kamers wat 'n badkamer deel asook 'n privaat luukse kamer. Elkeen van hierdie kamers kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis vir waardevolle items, gratis WiFi asook 'n tee- en koffieskinkbord in. Hierdie eiendom bied 'n kontinentale ontbyt en ander maaltye op versoek en teen 'n ekstra koste.

Gaste het volle toegang tot 'n knus gastesitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel waar hulle met 'n boek kan ontspan. Vir diegene wat 'n maaltyd wil voorberei, is 'n volledig toegeruste kombuis beskikbaar vir gaste om van gebruik te maak. Die eiendom het ook 'n uitgestrekte tuin en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 End Avenue, Emgwenya, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Boven Villa Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 End Avenue, Emgwenya, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a6382a720049587338cff56cbde429b0ead748a652d69d16af0a05c1b22381d3bb28b60fa79f6a832d44c1f9f1e986a128?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 8 End Avenue Emgwenya 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.642974 30.333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang