Successfully reported

Bovlei Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Coenetta P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rus vir jou siel en liggaan. Sjoe, wat 'n lekkerte toe ons daar aankom en die 2 donkies en skape hardloop ons tegemoet. Die huis het soveel mooi en karakter. Voorwaar 'n huis vol gevoel in die mooiste omgewing waarna ek vir seker sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great stay. Wonderful stay in a beautiful area. The house had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion D
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

A lovely peaceful getaway. A lovely old farm house with many interesting decor pieces. Perfect for up to 10 adults plus 2 extra beds for kids. Well-equipped kitchen. Lovely kitchen fireplace makes for very cozy evenings. The donkeys are adorable and call for treats during your stay. Peaceful and quiet. We very much enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette T
Kort verblyf
3.2
Sep 2024

Enjoyable stay. We enjoyed our stay. Unfortunately, the stove needs some maintenance done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Anneke
Bovlei Guest Farm
We are very sorry for the inconvenience and have already obtained a new stove. Thanks for your patience.

Jose H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lovely views. We stayed at the farm whilst visiting the area for the flowers. Lovely, comfortable, and clean venue. Gorgeous views of the surrounding Cedarberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne Marie B
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Heerlik rustig. As jy wil wegbreek van die stad se gewoel, is Bovlei Guest Farm 'n heerlike plek om dit te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suemari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Heerlik gerus! Die huis is heerlik groot, met baie speelplek vir die kinders. Skape en donkies is 'n bonus. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thariza J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Rustige, veilige omgewing. Hartlike ontvangs met plaasatmosfeer. Huis is pragtig met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Rustige, pragtige omgewing. Ideaal vir 2 gesinne of groepe aangesien daar 'n aparte deel geheg is aan die hoofhuis met sy eie slaapkamers en badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helet M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2021

Heerlik rustig e 'n pragtige uitsig. Die donkies was ons gunsteling diere daar en die luiperdspore daar naby 'n bonus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYTBkNjg3LWJkZGEtNDUyYy04MTFhLTUxNzFjZjE1NTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 37 5 1 5 Boskloof Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.217085495256 18.98154258728
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang