Successfully reported
+17

Bovlei Guest Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bovlei Guest Farm is 10 km vanaf Clanwilliam in die Sederberge geleë. Die pragtige omgewing bied toegang tot staproetes, rotse, bergroetes, voëlkyk, blommeseisoen-skoonheid en ontspanne dae op die ruim plaaswerf.

Die werkende sitrusplaas is al meer as 'n eeu in dieselfde familie en huisves ook 'n baie interessante gerestoureerde watermeul wat uit 1850 dateer.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers in die plaashuis en nog 2 slaapkamers in die aangrensende woonstel met slaapplek vir 2 mense elk. Die plaas kan altesaam 12 gaste akkommodeer. Hulle akkommodeer net 1 bespreking op 'n slag, so gaste sal altyd die privaatheid van die plaaswerf vir hulself hê.

Die plaas het 'n konstante waterstroom 20 meter van die plaashuis af met 'n rustige braai-area onder eikebome. Daar is 'n groot grasperk vir kinders om vry te hardloop met die 2 donkies wat jou by die hek sal verwelkom. Daar is genoeg spasie vir die uitgebreide gesin rondom die plaasstyl kombuistafel en binnenshuise kaggel.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bovlei Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYTBkNjg3LWJkZGEtNDUyYy04MTFhLTUxNzFjZjE1NTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 37 5 1 5 Boskloof Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.217085495256 18.98154258728
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang