Successfully reported

Braai-Paradys Vakansiehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sherwen C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Dit was verskriklik lekker daar. Dit is 'n baie lekker opset vir 'n groter groep. Dit is 'n baie lekker huis wat ek beslis sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Braai-Paradys Vakansiehuis
Die Sherwen groep was vriendelik en aangenaam. Baie stemmig. Dankie vir die positiewe resensie.

Evert L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Voldoende braai- en kuierareas en hoekie v leser en peinser. Netjies, volledig toegerus. Ideaal vir 'n gesinsnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Beste plek wat ek al ooit gebly het. Baie netjies en skoon en ruim. Amazing woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Braai-Paradys Vakansiehuis
Baie dankie, Enrico. Ek waardeer dit. Die woning is ook uitstaande skoon agtergelaat deur die gaste. Onthou al die Springbok rugby toetse later in die jaar. Die perseel is ideaal vir veilige oorbly, na rugby kuiertjies of enige ander naweek sport! Groete, Johan Snr

Rykie W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer teruggaan. Dit was so netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker kuierplek vir 'n groot familie. Ons het dit baie geniet. Die braaikamer wat apart van die huis is, is fantasties! Baie lekker, baie groot braai met deure wat lekker oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande W
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Verruklik. Almal het dit baie geniet. Die verblyf was baie ruim, netjies en toegerus met alle toebehore vir die kombuis en vir braai. Baie veilig vir 'n gesin met jong kinders. Die eienaar was baie gasvry en altyd beskikbaar. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Uitstekend. Fantastiese wegbreek. Braai-Paradys Vakansiehuis was netjies, skoon en baie gerieflik. Die ontspaning gedeelte is 'n baie goeie idee weg van die huis, glad nie nodig om binne in die huis te kuier nie. Sal Braai-Paradys Vakansiehuis met graagte weer besoek en ook met graagte aanbeveel aan vele mense. Die eienaar het ons baie goed ontvang, gasvry en ook 'n baie aangename mens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons het baie lekker gekuier. Die omgewing is baie veilig. Geen geraas of bure wat jou pla nie. Die huis is baie netjies skoon. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is lekker ruim en groot speelplek vir kinders. Ons is mal oor die braaiarea en sal die plek beslis vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Heerlikste vakansiehuis met die beste geriewe. Ons het so lekker gekuier. Oom Johan was baie behulpsaam en die beste gasheer wat ons nog gehad het. Ons was 'n groot groep, maar daar is so baie spasie, niemand was in mekaar se pad nie. Kinders het die aparte TV en groot speelarea buite baie geniet. Vir die manne was die groot braai 'n hoogtepunt. Baie dankie oom Johan, sien hopelik binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Great host and plenty of space for everyone. Oom Johan was very friendly and helpful. He went out of his way to assist with our request. Nice braai room for social/entertainment without disturbing the people in the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 107 Hoofweg, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e417588a8c33aac51ee01c901441e04d35ee1ed1bd8dd691705438fb8f9b930cc2048347ca1c3877f36085445fb901bc22d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 11) 19 5 1 5 107 Hoofweg Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.803703 20.057051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang