Successfully reported

Brackenfell Gem

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Netjiese, ruim en veilige woonstel met alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Alles was soos op die foto, skoon en netjies. Alles was perfek en skoon. Motor veilig in die aande. Sal beslis weer hier bespreek indien ek vir besigheid moet Kaap toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabisa
Brackenfell Gem
Thank you for the great review of our apartment! We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again very soon. Sincerely, Thabisa

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Gerieflik geleë, baie veilig en pragtige woonstel. Die woonstel was perfek. Presies wat ons van hou. Daar is alles in wat nodig is vir gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabisa
Brackenfell Gem
Thank you for the great review of our apartment! We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again very soon. Sincerely, Thabisa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thabisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: C13 Riana Street, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa100851b10255d2cde1e58cb654842c06e995cc0dd908c58221c93c6ad53e26feb5f3bce985b67f36b4007ea99ee9ff662a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 C13 Riana Street Brackenfell South 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.8979212 18.7118515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang