Bradclin Sport - Newlands
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 1 FairOaks Edman Road, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bradclin Sport, Newlands is in Nuweland geleë en bied ideale verblyf vir 'n wittebrood, ontspannings- of sakereisigers.
Dié woonstel op die grondvloer is 'n oopplan-eenheid met 1 slaapkamer en 'n privaat tuin. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en stort oor die bad. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, mini-stoof met oond en alle breekware en eetgerei. Deure maak oop na die patio waar jy kan smul aan 'n rustige ontbyt, daardie vroegoggend koppie koffie of aanddrankies. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Korporatiewe gaste sal die ruim lessenaar geniet vir daardie werksdae.
Onbeperkte Wi-Fi is gratis beskikbaar.
Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar vir 1 klein tot mediumgrootte voertuig. Neem asseblief kennis dat hierdie instansie nie troeteldiervriendelik is nie.
Bradclin Sport, Newlands is in 'n moderne, veilige kompleks binne stapafstand van die Sportwetenskapinstituut van Suid-Afrika geleë. Dit is ook naby die Universiteit van Kaapstad, Vincent Pallotti-hospitaal, Cavendish Winkelsentrum, Nuweland-krieketveld, SACS-skool en Montebello Kuns- en Handwerksentrum. Maklike toegang tot die snelweg maak enige deel van Kaapstad toeganklik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Judelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Unit 1 FairOaks Edman Road, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Bradclin Sport - Newlands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 1 FairOaks Edman Road, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang